1 Vir die musiekleier; op die Gittiet. ‘n Psalm van Asaf. 3 Hef aan ‘n lied en laat die tamboeryn klink, die lieflike siter saam met die harp. 4 Blaas die basuin op nuwemaan, op volmaan vir ons feesdag. 5 Want dit is ‘n insetting vir Israel, ‘n verordening van …
Ps151 79
1 ‘n Psalm van Asaf. o God, heidene het gekom in u erfdeel, hulle het u heilige tempel verontreinig, Jerusalem tot puinhope gemaak. 2 Hulle het die lyke van u knegte aan die voëls van die hemel tot spys gegee, die vlees van u gunsgenote aan die wilde diere van …
Ps151 73
1 ‘n Psalm van Asaf. Waarlik, God is goed vir Israel, vir die wat rein van hart is. 2 Maar wat my aangaan, my voete het amper gestruikel, my voetstappe het byna uitgegly. 3 Want ek was afgunstig op die onsinniges toe ek die voorspoed van die goddelose mense sien. …