Ps151 51

1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid, 2 toe die profeet Natan na hom gekom het, nadat hy by B tseba ingegaan het. 4 Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde. 5 Want ,k ken my oortredinge, en my sonde is altyddeur voor my. …

Ps151 50

1 ‘n Psalm van Asaf. Die God van die gode, die HERE, spreek en roep die aarde, van die opgang van die son af tot sy ondergang toe. 2 Uit Sion, die volkomenheid van skoonheid, verskyn God in ligglans. 3 Onse God kom en kan nie swyg nie. Vuur verteer …

Ps151 49

1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. ‘n Psalm. 2 Hoor dit, alle volke, luister, alle bewoners van die wêreld, 3 geringes sowel as aansienlikes, tesame ryk en arm! 4 My mond sal louter wysheid spreek, en die oordenking van my hart is net verstand. 5 Ek sal …

Ps151 48

1 ‘n Lied. ‘n Psalm van die kinders van Korag. 2 Die HERE is groot en baie lofwaardig in die stad van onse God, sy heilige berg! 3 Skoon deur sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde is die berg Sion, aan die noordekant, die stad van die groot …

Ps151 47

1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. ‘n Psalm. 2 Alle volke, klap met die hande; juig tot eer van God met ‘n stem van gejubel! 3 Want die HERE, die Allerhoogste, is gedug, ‘n groot Koning oor die hele aarde. 4 Hy bring volke onder ons en …

Ps151 46

1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. Met sopraanstemme. ‘n Lied. 2 God is vir ons ‘n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. 3 Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in …

Ps151 45

1 Vir die musiekleier; op die wysie van: “Lelies.” Van die kinders van Korag. ‘n Onderwysing. ‘n Lied van die liefde. 2 My hart word bewoë deur goeie woorde; ek dra my gedigte voor aangaande ‘n Koning; my tong is die pen van ‘n vaardige skrywer. 3 U is veel …

Ps151 44

1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. ‘n Onderwysing. 2 o God, met ons ore het ons dit gehoor, ons vaders het ons dit vertel: ‘n werk het U gedoen in hulle dae, in die dae van die voortyd. 3 U self het met u hand nasies verdrywe, …

Ps151 43

1 Doen aan my reg, o God, en verdedig my regsaak teen ‘n onbarmhartige volk; red my van die man van bedrog en onreg! 2 Want U is die God van my toevlug; waarom verstoot U my dan? Waarom moet ek rondgaan in rougewaad deur die vyand se verdrukking? 3 …

Ps151 42

1 Vir die musiekleier. ‘n Onderwysing van die kinders van Korag. 2 Soos ‘n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God! 3 My siel dors na God, na die lewende God; wanneer sal ek ingaan en voor die aangesig van God verskyn? 4 My …