Ps151 41

1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. 2 Welgeluksalig is hy wat ag gee op die arme; die HERE sal hom red in die dag van onheil. 3 Die HERE sal hom bewaar en hom in die lewe hou; hy sal gelukkig gemaak word op die aarde. Ja, U …

Ps151 40

1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. 2 Ek het die HERE lank verwag, en Hy het Hom na my toe neergebuig en my hulpgeroep gehoor; 3 en Hy het my uit die kuil van vernietiging, uit die modderige slyk opgetrek en my voete op ‘n rots gestel; Hy …

Ps151 39

1 Vir die musiekleier; vir Jedutun. ‘n Psalm van Dawid. 2 Ek het gesê: Ek wil my weë bewaar, sodat ek nie sondig met my tong nie; ek wil my mond in toom hou solank as die goddelose nog voor my is. 3 Ek was stom in stilte, ek het …

Ps151 38

1 ‘n Psalm van Dawid, by die gedenkoffer. 2 o HERE, straf my nie in u toorn nie en kasty my nie in u grimmigheid nie. 3 Want u pyle het in my ingedring, en u hand het op my neergedaal. 4 Daar is geen heel plek in my vlees …

Ps151 37

1 ‘n Psalm van Dawid. Alef. Wees nie toornig op die kwaaddoeners nie, beny hulle nie wat onreg doen nie; 2 want soos gras sal hulle gou verwelk, en soos groen grasspruitjies sal hulle verdroog. 3 Bet. Vertrou op die HERE, en doen wat goed is; bewoon die aarde en …

Ps151 36

1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid, die kneg van die Here. 2 In die binneste van my hart sê die oortreding aangaande die goddelose: Daar is geen vrees van God voor sy oë nie. 3 Want dit vlei hom in sy oë in verband met die uitvind en …

Ps151 35

1 ‘n Psalm van Dawid. HERE, twis met die wat met my twis; bestry die wat my bestry! 2 Gryp die klein skild en die grote, en staan op as my hulp! 3 En trek die spies uit en stuit my vervolgers! Spreek tot my siel: Ek is jou heil! …

Ps151 34

1 ‘n Psalm van Dawid, toe hy hom kranksinnig gehou het voor Abim,leg en die hom weggejaag het, sodat hy heengegaan het. 3 Bet. My siel sal hom beroem in die HERE; die ootmoediges sal dit hoor en bly wees. 4 Gimel. Maak die HERE saam met my groot, en …

Ps151 33

1 o Regverdiges, jubel in die HERE! ‘n Loflied betaam die opregtes. 2 Loof die HERE met die siter; psalmsing tot sy eer met die tiensnarige harp. 3 Sing tot sy eer ‘n nuwe lied; speel goed met trompetgeklank. 4 Want die woord van die HERE is reg, en al …

Ps151 32

1 ‘n Psalm van Dawid; ‘n onderwysing. Welgeluksalig is hy wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is. 2 Welgeluksalig is die mens aan wie die HERE die ongeregtigheid nie toereken nie en in wie se gees geen bedrog is nie. 3 Toe ek geswyg het, het my gebeente …