1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. 2 By U, o HERE, skuil ek; laat my nooit beskaamd staan nie. Bevry my deur u geregtigheid. 3 Neig u oor tot my, red my gou; wees vir my ‘n rots om in te vlug, ‘n baie vaste huis om my …
1 ‘n Psalm, ‘n lied by die inwyding van die Huis. Van Dawid. 2 Ek sal U verhoog, HERE, want U het my opgetrek en my vyande oor my nie laat bly wees nie. 3 HERE, my God, ek het U aangeroep om hulp, en U het my gesond gemaak. …
1 ‘n Psalm van Dawid. Gee aan die HERE, o hemelinge, gee aan die HERE eer en sterkte! 2 Gee aan die HERE die eer van sy Naam; aanbid die HERE in heilige sieraad! 3 Die stem van die HERE is op die waters, die God van eer donder; die …
1 ‘n Psalm van Dawid. Ek roep U aan, o HERE! My rots, draai nie stilswygend van my af weg nie, sodat ek nie, as U teenoor my bly swyg, word soos die wat in die kuil neerdaal nie. 2 Hoor die stem van my smekinge as ek U aanroep …
1 ‘n Psalm van Dawid. Die HERE is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees? 2 As kwaaddoeners teen my nader kom om my vlees te eet — my teëstanders en my vyande, …
1 ‘n Psalm van Dawid. Doen aan my reg, o HERE, want ,k wandel in my opregtheid en vertrou op die HERE sonder om te wankel. 2 Toets my, HERE, en beproef my, keur my niere en my hart; 3 want u goedertierenheid is voor my oë, en ek wandel …
1 ‘n Psalm van Dawid. Alef. Tot U, o HERE, hef ek my siel op. 2 Bet. My God, op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie. 3 Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie. Hulle …
1 ‘n Psalm van Dawid. Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin woon; 2 want Hy het dit gegrond op die seë en dit vasgestel op die strome. 3 Wie mag klim op die berg van die HERE? En wie mag …
1 ‘n Psalm van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. 2 Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. 3 Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil. 4 …
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: “Die hert van die dageraad.” ‘n Psalm van Dawid. 2 My God, my God, waarom het U my verlaat, ver van my hulp, van die woorde van my gebrul? 3 My God, ek roep bedags, maar U antwoord nie; en snags, en …