1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. 2 o HERE, die koning is bly oor u sterkte, en hoe baie juig hy oor u hulp! 3 U het hom die wens van sy hart gegee en die begeerte van sy lippe nie geweier nie. Sela. 4 Want U kom …
Ps151 14
1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie. Sleg, afskuwelik maak hulle hul dade; daar is niemand wat goed doen nie. 2 Die HERE het uit die hemel neergesien op die mensekinders, om te sien of daar iemand verstandig …
Ps151 12
1 Vir die musiekleier; met basstem. ‘n Psalm van Dawid. 3 Hulle praat leuens, die een met die ander; met vleiende lippe spreek hulle dubbelhartig. 4 Mag die HERE al die vleiende lippe uitroei, die tong wat grootpraat, 5 hulle wat sê: Met ons tong is ons sterk; ons lippe …