1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. By die HERE skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berg soos ‘n voël! 2 Want kyk, die goddelose span die boog; hulle het hul pyl op die snaar reggesit om in die donker te skiet na …
Ps151 10
1 o HERE, waarom staan U so ver weg en hou U verborge in tye van benoudheid? 2 In sy trotsheid vervolg die goddelose die ellendige. Laat hulle gegryp word in die listige planne wat hulle uitgedink het! 3 Want die goddelose juig oor die begeerte van sy siel; en …