Ps151 1

1 Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie; 2 maar sy behae is in die wet van die HERE, en hy oordink sy wet dag …

Job 42

1 Toe het Job die HERE geantwoord en gesê: 2 Ek weet dat U alles kan doen en geen plan vir U onuitvoerbaar is nie. 3 Wie verberg die raadsbesluit daar sonder kennis? So het ek dan gespreek sonder om te verstaan, dinge te wonderbaar vir my, wat ek nie …

Job 41

1 Niemand is so vermetel, dat hy hom durf terg nie; wie is hy dan wat voor My sou standhou? 2 Wie het eerste aan My gegee, dat Ek hom moet vergelde? Wat onder die ganse hemel is, is myne. 3 Ek wil nie swyg oor sy lede en hoe …

Job 40

1 En die HERE het Job uit ‘n storm geantwoord en gesê: 2 Gord tog jou heupe soos ‘n man; Ek sal jou ondervra en onderrig jy My. 3 Wil jy werklik my reg verbreek, My veroordeel, dat jy gelyk kan hê? 4 Het jy dan ‘n arm soos God? …

Job 39

1 Kan jy prooi jag vir die leeuin? Of die honger van die jong leeus stil maak 2 as hulle neerbuig in die lêplekke, klaar sit in die skuilplek om te loer? 3 Wie berei vir die kraai sy spys as sy kleintjies roep tot God, ronddwaal by gebrek aan …

Job 38

1 Daarna het die HERE Job uit ‘n storm geantwoord en gesê: 2 Wie maak die raadsbesluit daar tot duisternis met woorde sonder kennis? 3 Gord dan soos ‘n man jou heupe — dan sal Ek jou ondervra, en onderrig jy My. 4 Waar was jy toe Ek die aarde …

Job 37

1 Ja, hiervoor beef my hart en spring op uit sy plek. 2 Luister, luister na die gedruis van sy stem en die dreuning wat uit sy mond uitgaan. 3 Onder die ganse hemel laat Hy dit los en sy lig oor die eindes van die aarde. 4 Daarna brul …

Job 36

1 En El¡hu het voortgegaan en gesê: 2 Wag ‘n bietjie op my, en ek sal u inlig; want daar is nog genoeg te sê tot eer van God. 3 Ek sal my kennis van ver af ophaal en aan my Skepper reg verskaf. 4 Want waarlik, my woorde is …

Job 35

1 Verder het El¡hu aangehef en gesê: 2 Hou u dit vir reg, noem u dit: my geregtigheid voor God, 3 dat u vra wat dit u baat? Wat help dit my meer as wanneer ek sou sondig? 4 k sal u antwoord gee en aan u vriende saam met …

Job 34

1 Verder het El¡hu aangehef en gesê: 2 Hoor my woorde, o wyse manne! En luister na my, u wat kennis het! 3 Want die oor toets woorde soos die verhemelte die spys proe. 4 Laat ons vir onsself uitmaak wat reg is, en onder mekaar uitvind wat goed is. …