Job 33

1 Maar hoor tog, o Job, na my rede, en luister na al my woorde. 2 Kyk, ek het my mond oopgemaak; my tong spreek in my verhemelte. 3 My woorde kom uit die opregtheid van my hart, en wat my lippe weet, spreek hulle suiwer uit. 4 Die Gees …

Job 32

1 Toe het die drie manne opgehou om Job te antwoord, omdat hy in sy eie oë regverdig was. 2 En die toorn van El¡hu, die seun van Bar geël, die Busiet, uit die geslag van Ram, het ontvlam; teen Job het sy toorn ontvlam, omdat hy homself regverdig beskou …

Job 31

1 Ek het ‘n verbond gesluit met my oë: hoe sou ek dan ag gegee het op ‘n jonkvrou? 2 Wat tog is die lot wat God daarbo beskik, en die erfdeel van die Almagtige uit die hoogtes — 3 is dit nie ondergang vir die kwaaddoener en ongeluk vir …

Job 30

1 En nou lag hulle wat jonger is as ek, my uit — mense wie se vaders ek te min geag het om by my herdershonde te sit. 2 Wat sou die krag van hulle hande my ook baat? Die frisse lewenskrag het by hulle verlore gegaan. 3 Hulle is …

Job 29

1 En Job het verder sy spreuk aangehef en gesê: 2 Ag, was ek maar soos in die vorige maande, soos in die dae toe God my bewaar het; 3 toe sy lamp bo my hoof geskyn het, ek by sy lig die duisternis deurwandel het; 4 soos ek was …

Job 28

1 Want vir die silwer is daar ‘n plek waar dit uitkom, en ‘n plek vir die goud wat hulle uitwas. 2 Yster word uit die grond gehaal, en koper word uit klip gegiet. 3 ‘n Einde maak die mens aan die duisternis, en tot die uiterste grens deursoek hy …

Job 27

1 En Job het verder sy spreuk aangehef en gesê: 2 So waar as God leef wat my my reg ontneem het, en die Almagtige wat my siel bitterheid aangedoen het — 3 want my asem is nog heeltemal in my, en die lewensasem van God is in my neus …

Job 26

1 Maar Job het geantwoord en gesê: 2 Hoe goed het jy die onmagtige bygestaan, die kragtelose arm gehelp! 3 Hoe mooi het jy die onwyse raad gegee en beleid in oorvloed bekend gemaak! 4 Aan wie het jy woorde te kenne gegee, en wie se gees het uit jou …

Job 25

1 Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê: 2 Heerskappy en verskrikking is by Hom wat vrede maak in sy hoogtes. 3 Is daar ‘n getal vir sy leërskare? En oor wie rys sy lig nie op nie? 4 Hoe sou dan ‘n mens regverdig wees by God? En …

Job 24

1 Waarom het die Almagtige vir Hom geen geregstye voorbehou nie, en sien die wat Hom ken, nie sy geregsdae nie? 2 Grenslyne verlê hulle; ‘n trop vee roof hulle en laat dit wei. 3 Die esel van die wese dryf hulle weg, die bees van die weduwee neem hulle …