Job 23

1 Maar Job het geantwoord en gesê: 2 Nog altyd geld my geklaag as wederstrewigheid; my hand lê swaar op my gesug. 3 Ag, as ek maar geweet het waar ek Hom kon vind, maar kon kom tot by sy woning! 4 Dan sou ek die regsaak voor sy aangesig …

Job 22

1 Toe het lifas, die Temaniet, geantwoord en gesê: 2 Kan ‘n man aan God ‘n diens bewys? Nee, aan homself bewys die verstandige ‘n diens. 3 Het die Almagtige daar belang by dat jy regverdig is? Of is dit voordeel vir Hom dat jy onberispelik wandel? 4 Is dit …

Job 21

1 Maar Job het geantwoord en gesê: 2 Luister goed na my rede, en laat dit die vertroostinge wees wat julle aanbied. 3 Verdra my, dat ek ook kan spreek; en nadat ek gespreek het, kan jy spot. 4 Wat my aangaan, geld my geklaag dan ‘n mens? Of waarom …

Job 20

1 Toe het Sofar, die Naämatiet, geantwoord en gesê: 2 Daarom juis antwoord my gedagtes my, en wel weens my haastigheid in my. 3 ‘n Bestraffing wat vir my griewend is, moet ek aanhoor; maar die gees uit my verstand antwoord my. 4 Weet jy wel dit wat van altyd …

Job 19

1 Maar Job het geantwoord en gesê: 2 Hoe lank sal julle my siel kwel en my met woorde verbrysel? 3 Nou tien maal al doen julle my smaadheid aan, mishandel julle my sonder om julle te skaam. 4 En het ek ook werklik my misgaan, dan bly my fout …

Job 18

1 Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê: 2 Hoe lank wil julle jaag agter woorde? Word verstandig, en daarna sal ons spreek. 3 Waarom word ons as vee gereken, is ons dom in julle oë? 4 Jy, iemand wat homself verskeur in sy toorn — sal om jou …

Job 17

1 My gees is verward, my dae is uitgeblus, die graf wag op my. 2 Waarlik, bespottinge is my deel, en op hulle getwis moet my oog rus. 3 Gee tog ‘n pand, staan borg vir my by U; wie anders sal vir my borgskap verleen? 4 Want U het …

Job 16

1 Maar Job het geantwoord en gesê: 2 Dergelike dinge het ek al baie gehoor: treurige vertroosters is julle almal. 3 Kom daar nou ‘n einde aan winderige woorde? Of wat prikkel jou dat jy antwoord? 4 Ek sou ook kon spreek soos julle as julle siel in die plek …

Job 15

1 Toe het lifas, die Temaniet, geantwoord en gesê: 2 Sal ‘n wyse man met winderige wetenskap antwoord gee en sy buik vul met oostewind — 3 deur te pleit met woorde wat nie baat en met beweringe waarmee hy niks uitrig nie? 4 Ja, jy breek die Godsvrees af …

Job 14

1 Die mens uit ‘n vrou gebore, is kort van dae en sat van onrus. 2 Hy spruit uit soos ‘n blom en verwelk; ook vlug hy soos ‘n skaduwee en hou nie stand nie. 3 En oor so een maak U die oë oop, en U bring my voor …