Job 13

1 Kyk, alles het my oog gesien, my oor gehoor en opgemerk. 2 Wat julle weet, weet ek ook: ek staan nie vir julle terug nie. 3 Maar ,k sal met die Almagtige spreek, en ek verlang om te pleit by God. 4 Maar julle pleister met leuens, kwaksalwers is …

Job 12

1 Maar Job het geantwoord en gesê: 2 Waarlik, ja, julle is die regte mense, en saam met julle sterf die wysheid uit! 3 Ook ek het verstand soos julle; ek staan nie vir julle terug nie; en wie weet sulke dinge nie? 4 Ek moet ‘n belagging wees vir …

Job 11

1 Toe het Sofar, die Naämatiet, geantwoord en gesê: 2 Moet die menigte van woorde onbeantwoord bly? Of moet ‘n loslippige man reg hê? 3 Sou jou gepraat manne laat swyg, sodat jy spot — sonder dat iemand jou beskaamd maak — 4 en sê: Suiwer is my leer, en …

Job 10

1 Ek walg van my lewe; ek wil my geklaag die vrye loop gee; ek wil spreek in die bitterheid van my siel. 2 Ek sê tot God: Veroordeel my nie; laat my weet waarom U met my twis. 3 Is dit voordeel vir U dat U verdruk; dat U …

Job 9

1 Maar Job het geantwoord en gesê: 2 Waarlik, ek weet dat dit so is; en hoe kan ‘n mens regverdig wees by God? 3 As hy sou begeer om met Hom te twis, nie een uit duisend sal hy Hom kan antwoord nie. 4 Hy is wys van hart …

Job 8

1 Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê: 2 Hoe lank sal jy hierdie dinge spreek en die woorde van jou mond ‘n geweldige wind wees? 3 Sou God die reg verdraai, of die Almagtige die geregtigheid krenk? 4 As jou kinders teen Hom gesondig het, het Hy hulle …

Job 7

1 Het die mens nie ‘n stryd op die aarde nie? En is sy dae nie soos die dae van ‘n dagloner nie? 2 Soos ‘n slaaf wat hyg na die skaduwee, en soos ‘n dagloner wat wag op sy werkloon, 3 so het ek erfgenaam geword van maande van …

Job 6

1 Maar Job het geantwoord en gesê: 2 Ag, was my verdriet maar goed geweeg en my ongeluk meteens in ‘n skaal opgehef! 3 Ja, dan sou dit swaarder wees as die sand van die see; daarom is my woorde onbedagsaam. 4 Want die pyle van die Almagtige is in …

Job 5

1 Roep maar — is daar iemand wat jou antwoord gee? En na wie van die heiliges sal jy gaan? 2 Want verbitterdheid vermoor die dwaas, en naywer maak die domme dood. 3 Ek self het gesien hoe ‘n dwaas wortel skiet; maar skielik het ek sy woning vervloek. 4 …

Job 4

1 Toe antwoord lifas, die Temaniet, en sê: 2 As ‘n mens dit met ‘n woord by jou waag, sal jy ontstemd wees? Maar woorde inhou — wie kan dit? 3 Kyk, jy het baie mense tereggewys en slap hande versterk. 4 Jou woorde het opgerig die wat struikel, en …