1 Daarna het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek. 2 En Job het begin en gesê: 3 Mag die dag vergaan waarop ek gebore is, en die nag wat gesê het: ‘n Seun is ontvang. 4 Mag die dag duisternis wees; mag God nie na hom vra daarbo …
Esther 10
1 Daarna het koning Ahasv,ros ‘n belasting op die land en op die kuslande van die see gelê. 2 En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mordegai waartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe in die kroniekboek …
Esther 8
1 Op dieselfde dag het koning Ahasv,ros aan koningin Ester die huis gegee van Haman, die teëstander van die Jode; en Mordegai het voor die koning gekom, want Ester het vertel wat hy van haar was. 2 En die koning het sy seëlring uitgetrek wat hy van Haman afgeneem het, …
Esther 6
1 In dieselfde nag het die slaap van die koning gewyk, en hy het gesê dat hulle die gedenkskrif, die kronieke, moes bring. En toe dit die koning voorgelees word, 2 vind hulle daar beskrywe dat Mordegai openbaar gemaak het dat Bigt na en Teres, twee hofdienaars van die koning, …
Esther 5
1 Op die derde dag het Ester haar koninklik aangetrek en gaan staan in die binneste voorhof van die paleis van die koning, teenoor die saal van die koning, terwyl die koning op sy koninklike troon sit in die koninklike saal, teenoor die ingang van die saal. 2 En net …