Esther 3

1 N hierdie dinge het koning Ahasv,ros Haman, die seun van Hammed ta, die Agagiet, groot gemaak en hom verhoog en sy setel hoër gestel as die van al die vorste wat by hom was. 2 En al die dienaars van die koning wat in die poort van die koning …

Esther 2

1 Toe n die dinge die woede van koning Ahasv,ros bedaar het, het hy aan Vasti gedink en aan wat sy gedoen het en wat oor haar besluit is. 2 Toe sê die jongmanne van die koning wat hom dien: Laat hulle vir die koning jongmeisies soek wat mooi van …

Esther 1

1 En in die dae van Ahasv,ros — dit is die Ahasv,ros wat geregeer het van Indië af tot by Kus, honderd sewe en twintig provinsies — 2 in die dae toe koning Ahasv,ros op sy koninklike troon in die vesting Susan gesit het, 3 in die derde jaar van …

Nehemia 13

1 Op die dag is daar voor die ore van die volk voorgelees uit die boek van Moses, en daarin het geskrywe gestaan dat geen Ammoniet of Moabiet tot in ewigheid in die vergadering van God mag kom nie, 2 omdat hulle die kinders van Israel nie teëgekom het met …

Nehemia 12

1 En dit is die priesters en die Leviete wat saam met Serubb bel, die seun van Se ltiël, en J,sua opgetrek het: Ser ja, Jerem¡a, Esra, 2 Am rja, Mallug, Hattus, 3 Seg nja, Rehum, M,remot, 4 Iddo, G¡nnetoi, Ab¡a, 5 M¡jamin, Ma„dja, Bilga, 6 Sem ja en Jojarib, …

Nehemia 11

1 En die owerstes van die volk het in Jerusalem gewoon, maar die res van die volk het die lot gewerp om een uit tien daartoe te bring om in die heilige stad Jerusalem te woon, en nege dele in die stede. 2 En die volk het al die manne …

Nehemia 10

1 En op die verseëlde stukke het geteken: Nehem¡a, die goewerneur, die seun van Hag lja, en Sedek¡a, 2 Ser ja, As rja, Jerem¡a, 3 Pasgur, Am rja, Malk¡a, 4 Hattus, Seb nja, Mallug, 5 Harim, M,remot, Ob dja, 6 Daniël, G¡nneton, Barug, 7 Mesullam, Ab¡a, M¡jamin, 8 Ma„sja, B¡lgai, …

Nehemia 9

1 En op die vier en twintigste dag van hierdie maand het die kinders van Israel vergader en gevas in rouklere en met grond op hulle hoof. 2 En die afstammelinge van Israel het hulle afgesonder van al die uitlanders, en hulle het gaan staan en belydenis gedoen van hulle …

Nehemia 8

1 En toe die sewende maand aankom, terwyl die kinders van Israel in hulle stede was, 2 het die hele volk soos een man op die plein voor die Waterpoort bymekaargekom en aan Esra, die skrifgeleerde, gesê om die boek van die wet van Moses, wat die HERE Israel beveel …

Nehemia 7

1 En toe die muur gebou was, het ek die deure ingesit, en die poortwagters en die sangers en die Leviete is aangestel. 2 En ek het my broer Han ni en Han nja, die owerste van die vesting, oor Jerusalem aangestel — want hy was ‘n getroue man en …