1 En toe Sanb llat en Tob¡a en Gesem, die Arabier, en ons ander vyande verneem dat ek die muur gebou het en dat daar geen skeur in oorgebly het nie, alhoewel ek tot die tyd toe geen deure in die poorte gesit het nie, 2 laat Sanb llat en …
Nehemia 3
1 En Âljasib, die hoëpriester, het hom klaargemaak met sy broers, die priesters, en hulle het die Skaapspoort gebou; hulle het dit geheilig en sy deure ingesit; verder tot by die toring Hamm,a wat hulle geheilig het, tot by die toring Han neël. 2 En naas hom het die manne …
Esra 9
1 En toe dit klaar was, het die owerstes na my gekom en gesê: Die volk van Israel en die priesters en die Leviete het hulle nie afgesonder van die volke van die lande, wat hulle gruwels betref nie, naamlik van die Kana„niete, Hetiete, Feresiete, Jebusiete, Ammoniete, Moabiete, Egiptenaars en …
Esra 8
1 En dit is hulle familiehoofde, met hulle geslagsregister, wat saam met my onder die regering van koning Artas sta uit Babel opgetrek het: 2 van die kinders van P¡nehas: Gersom; van die kinders van Itamar: Daniël; van die kinders van Dawid: Hattus, 3 van die kinders van Seg nja; …