Esra 6

1 Toe het koning Dar¡us bevel gegee, en hulle het nagesoek in die argief waar hulle in Babel die skatte wegbêre. 2 En in Agm,ta, in die vesting wat in die provinsie M,dië lê, is ‘n skrifrol gevind, en so was daarin geskrywe: Oorkonde. 3 In die eerste jaar van …

Esra 5

1 Maar H ggai, die profeet, en Sagar¡a, die seun van Iddo, die profete, het vir die Jode wat in Juda en Jerusalem was, geprofeteer in die Naam van die God van Israel wat oor hulle was. 2 Toe het Serubb bel, die seun van Se ltiël, en J,sua, die …

Esra 4

1 En toe die teëstanders van Juda en Benjamin hoor dat die ballinge ‘n tempel bou vir die HERE, die God van Israel, 2 het hulle aangekom na Serubb bel en na die familiehoofde en aan hulle gesê: Laat ons saam met julle bou, want net soos julle soek ons …

Esra 3

1 En toe die sewende maand aankom en die kinders van Israel in die stede was, het die volk soos een man in Jerusalem byeengekom. 2 En J,sua, die seun van Josadak, met sy broers, die priesters, en Serubb bel, die seun van Se ltiël, met sy broers, het klaargemaak …

Esra 2

1 En dit is die inwoners van die provinsie Juda wat opgetrek het uit die gevangenskap van die ballinge wat Nebukadn,sar, die koning van Babel, na Babel weggevoer het, wat na Jerusalem en Juda teruggekeer het, elkeen na sy stad; 2 wat saam met Serubb bel, J,sua, Nehem¡a, Ser ja, …

Esra 1

1 En in die eerste jaar van Kores, die koning van Persië, het die HERE — sodat die woord van die HERE uit die mond van Jerem¡a vervul sou word — die gees van Kores, die koning van Persië, opgewek, dat hy ‘n oproep deur sy hele koninkryk laat gaan …

2 Kronieke 36

1 En die volk van die land het Joahas, die seun van Jos¡a, geneem en hom koning gemaak in die plek van sy vader in Jerusalem. 2 Drie en twintig jaar was Joahas oud toe hy koning geword het, en drie maande het hy in Jerusalem geregeer. 3 En die …

2 Kronieke 35

1 Daarna het Jos¡a in Jerusalem die pasga tot eer van die HERE gehou; en hulle het die pasga geslag op die veertiende van die eerste maand. 2 En hy het die priesters hulle dienspligte laat waarneem en hulle versterk vir die diens in die huis van die HERE. 3 …

2 Kronieke 34

1 Jos¡a was agt jaar oud toe hy koning geword het, en een en dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer. 2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE en gewandel in die weë van sy vader Dawid en nie regs of links afgewyk …

2 Kronieke 33

1 Manasse was twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf en vyftig jaar in Jerusalem geregeer. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE volgens die gruwels van die nasies wat die HERE voor die kinders van Israel uit …