Rigters 19

1 En in die dae was daar geen koning in Israel nie. En ‘n Levitiese man het as vreemdeling vertoef agter in die gebergte van Efraim; en hy het vir hom ‘n vrou, ‘n byvrou, geneem uit Betlehem-Juda. 2 Maar sy byvrou het by hom gehoereer en van hom weggegaan …

Rigters 18

1 In die dae was daar geen koning in Israel nie; en in die dae het die stam van die Daniete vir hom ‘n erfdeel gesoek om in te woon, want tot die dag toe het onder die stamme van Israel geen genoegsame erfdeel aan hom toegeval nie. 2 En …

Rigters 17

1 Daar was ‘n man van die gebergte van Efraim met die naam van Miga. 2 Di, het aan sy moeder gesê: die elf honderd sikkels silwer wat van u geneem is en waaroor u ‘n vloek uitgespreek het en dit ook voor my ore gesê het — hier is …

Rigters 16

1 En Simson het na Gasa gegaan en daar ‘n hoer gesien en by haar ingegaan. 2 Toe die Gasiete die tyding kry: Simson het hier ingekom, omsingel hulle hom en lê hom die hele nag voor by die stadspoort, maar die hele nag het hulle hul stilgehou en gesê: …

Rigters 15

1 Maar ‘n tyd daarna het Simson in die dae van die koringoes sy vrou besoek met ‘n bokkie en gesê: Laat ek na my vrou in die kamer ingaan; maar haar vader het hom nie toegelaat om in te gaan nie. 2 En haar vader het gesê: Ek het …

Rigters 14

1 Toe Simson afgegaan het na Timna, sien hy in Timna ‘n vrou uit die dogters van die Filistyne; 2 en hy het opgegaan en dit aan sy vader en sy moeder vertel en gesê: Ek het ‘n vrou uit die dogters van die Filistyne in Timna gesien; neem haar …

Rigters 13

1 En toe die kinders van Israel weer doen wat verkeerd is in die oë van die HERE, het die HERE hulle oorgegee in die hand van die Filistyne, veertig jaar lank. 2 En daar was ‘n man uit Sorea, uit die geslag van die Daniete, met die naam van …

Rigters 12

1 En die manne van Efraim is saamgeroep en het oorgetrek na Safon toe en vir Jefta gesê: Waarom het u deurgetrek om teen die kinders van Ammon te veg en ons nie geroep om saam met u te trek nie? Ons sal u huis bo u met vuur verbrand. …

Rigters 11

1 En Jefta, die Gileadiet, was ‘n dapper held, maar hy was die seun van ‘n hoer; en G¡lead was die vader van Jefta. 2 En toe die vrou van G¡lead vir hom seuns baar, en die seuns van die vrou groot word, het hulle Jefta weggejaag en vir hom …

Rigters 10

1 En n Abim,leg het Tola, die seun van Pua, die seun van Dodo, ‘n man uit Issaskar, opgetree om Israel te verlos; en hy het gewoon in Samir op die gebergte van Efraim. 2 En hy het Israel drie en twintig jaar lank gerig; en hy het gesterwe en …