1 Hoor tog wat die HERE sê: Staan op, twis in teenwoordigheid van die berge, en laat die heuwels na jou stem luister! 2 Hoor, berge, die twis van die HERE! En onwankelbares, grondslae van die aarde! Want die HERE het ‘n twis met sy volk en sal met Israel …
Miga 1
1 Die woord van die HERE wat tot Miga, die Morastiet, gekom het, in die dae van Jotam, Agas, Hisk¡a, konings van Juda; wat hy gesien het aangaande Samar¡a en Jerusalem. 2 o Volke, luister almal saam! o Aarde en sy volheid, let op! Sodat die Here HERE getuie teen …