Ps151 121

1 ‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? 2 My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. 3 Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. 4 Kyk, die Bewaarder van …

Ps151 120

1 ‘n Bedevaartslied. Ek roep die HERE aan in my benoudheid, en Hy verhoor my. 2 o HERE, red my siel van die valse lippe, van die bedrieglike tong! 3 Wat sal Hy jou gee of wat vir jou daaraan toevoeg, o bedrieglike tong? 4 Skerp pyle van ‘n held …

Ps151 119

1 Alef. Welgeluksalig is die opregtes van weg, wat in die wet van die HERE wandel. 2 Welgeluksalig is die wat sy getuienisse bewaar, Hom van ganser harte soek; 3 ook geen ongeregtigheid doen nie, maar in sy weë wandel. 4 U het u bevele gegee om dit trou te …

Ps151 118

1 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! 2 Laat Israel dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is! 3 Laat die huis van A„ron dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is! 4 Laat die wat die HERE vrees, dan …

Ps151 117

1 Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke! 2 Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!

Ps151 116

1 Ek het lief, want die HERE hoor my stem, my smekinge, 2 want Hy het sy oor tot my geneig; daarom sal ek Hom in my dae aanroep. 3 Bande van die dood het my omring, en angste van die doderyk het my getref; ek het benoudheid en kommer …

Ps151 115

1 Nie aan ons, o HERE, nie aan ons nie, maar aan u Naam gee eer, om u goedertierenheid, om u trou ontwil. 2 Waarom sou die heidene sê: Waar is dan hulle God? 3 terwyl onse God tog in die hemel is; Hy doen alles wat Hom behaag. 4 …

Ps151 114

1 Toe Israel uit Egipte getrek het, die huis van Jakob uit ‘n volk met ‘n vreemde taal, 2 het Juda sy heiligdom geword, Israel sy ryksgebied. 3 Die see het dit gesien en gevlug; die Jordaan het agteruitgewyk. 4 Die berge het rondgespring soos ramme, die heuwels soos lammers. …

Ps151 113

1 Halleluja! Loof, o knegte van die HERE, loof die Naam van die HERE! 2 Laat die Naam van die HERE geprys word, van nou af tot in ewigheid! 3 Van die opgang van die son tot by sy ondergang moet die Naam van die HERE geloof word! 4 Die …

Ps151 112

1 Halleluja! Alef. Welgeluksalig is die man wat die HERE vrees, Bet. wat ‘n groot welbehae in sy gebooie het. 2 Gimel. Sy nageslag sal geweldig wees op die aarde; Dalet. die geslag van die opregtes sal geseënword. 3 He. Oorvloed en rykdom is in sy huis; Wau. en sy …