Ps151 111

1 Halleluja! Alef. Ek wil die HERE loof van ganser harte; Bet. in die kring van die opregtes en in die vergadering. 2 Gimel. Die werke van die HERE is groot; Dalet. nagespeur word hulle deur almal wat daar ‘n welbehae in het. 3 He. Sy dade is majesteit en …

Ps151 110

1 Van Dawid. ‘n Psalm. Die HERE het tot my Here gespreek: Sit aan my regterhand, totdat Ek u vyande maak ‘n voetbank vir u voete. 2 U magtige septer sal die HERE uitstrek uit Sion en sê: Heers te midde van u vyande. 3 U volk sal baie gewillig …

Ps151 109

1 Vir die musiekleier. Van Dawid. ‘n Psalm. o God van my lof, moenie swyg nie! 2 Want hulle het die mond van die goddelose en die mond van bedrog teen my oopgemaak; hulle het met my gespreek met ‘n leuenagtige tong, 3 en my met woorde van haat omring; …

Ps151 108

1 ‘n Lied. ‘n Psalm van Dawid. 2 My hart is gerus, o God! Ek wil sing en psalmsing, ja, ook my eer. 3 Waak op, harp en siter! Ek wil die dageraad wakker maak. 4 Ek wil U loof onder die volke, o HERE, en psalmsing tot u eer, …

Ps151 107

1 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! 2 Dit moet die verlostes van die HERE sê, wat Hy uit die nood verlos het 3 en uit die lande versamel het, van die ooste en die weste, van die noorde en van die …

Ps151 106

1 Halleluja! Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 2 Wie kan die magtige dade van die HERE uitspreek, al sy roem verkondig? 3 Welgeluksalig is hulle wat die reg bewaar, die wat altyd geregtigheid doen. 4 Dink aan my, o HERE, na …

Ps151 105

1 Loof die HERE, roep sy Naam aan, maak onder die volke sy dade bekend. 2 Sing, psalmsing tot sy eer, spreek van al sy wonders. 3 Beroem julle in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees. 4 Vra na die HERE en …

Ps151 104

1 Loof die HERE, o my siel! HERE my God, U is baie groot! Met majesteit en heerlikheid is U bekleed — 2 wat Uself omhul met die lig soos met ‘n kleed, wat die hemel uitspan soos ‘n tentdoek; 3 wat sy solders bou in die waters, wat van …

Ps151 103

1 ‘n Psalm van Dawid. Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam! 2 Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie! 3 Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees, 4 wat jou lewe verlos …

Ps151 102

1 ‘n Gebed van ‘n ellendige as hy beswyk en sy klagte uitstort voor die aangesig van die HERE. 2 o HERE, hoor my gebed, en laat my hulpgeroep tot by U kom! 3 Verberg u aangesig nie vir my op die dag as ek in benoudheid is nie; neig …