1 Van Dawid. ‘n Psalm. Ek wil sing van goedertierenheid en reg; tot u eer wil ek psalmsing, o HERE! 2 Ek wil ag gee op regskape wandel — wanneer sal U na my kom? Ek wandel in die opregtheid van my hart, binne-in my huis. 3 Ek stel geen …
Ps151 98
1 ‘n Psalm. Sing tot eer van die HERE ‘n nuwe lied, want Hy het wonders gedoen; sy regterhand en sy heilige arm het Hom gehelp. 2 Die HERE het sy heil bekend gemaak, sy geregtigheid voor die oë van die nasies geopenbaar. 3 Hy het gedink aan sy goedertierenheid …
Ps151 97
1 Die HERE is Koning; laat die aarde juig; laat baie eilande bly wees! 2 Wolke en donkerheid is rondom Hom; geregtigheid en reg is die grondslag van sy troon. 3 ‘n Vuur gaan voor sy aangesig uit en steek sy teëstanders rondom aan die brand. 4 Sy bliksems verlig …
Ps151 94
1 God van wraak, o HERE, God van wraak, verskyn in ligglans! 2 Verhef U, o regter van die aarde, vergeld die trotsaards hulle dade! 3 Hoe lank sal die goddelose, o HERE, hoe lank sal die goddelose jubel? 4 Hulle smaal, hulle praat onbeskaamd — al die werkers van …