1 Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. 2 Ek sal tot die HERE sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou. 3 Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die …
1 ‘n Gebed van Moses, die man van God. Here, U was vir ons ‘n toevlug van geslag tot geslag. 2 Voordat die berge gebore was en U die aarde en die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God. 3 U laat die mens terugkeer tot …
1 ‘n Onderwysing van Etan, die Esrahiet. 2 Die goedertierenhede van die HERE wil ek vir ewig besing; ek wil u trou bekend maak met my mond van geslag tot geslag. 3 Want ek het gesê: Goedertierenheid sal vir ewig gebou word; in die hemele — daar bevestig U u …
1 ‘n Lied, ‘n Psalm van die kinders van Korag, Vir die musiekleier; op die wysie van: “M halat leannot.” ‘n Onderwysing van Heman, die Esrahiet. 2 HERE, God van my heil, bedags roep ek, in die nag is dit voor U. 3 Laat my gebed voor u aangesig kom, …
1 Van die kinders van Korag. ‘n Psalm. ‘n Lied. Sy grondvesting is op heilige berge. 2 Die HERE het die poorte van Sion lief bo al die wonings van Jakob. 3 Heerlike dinge word van u gesê, o stad van God! Sela. 4 Ek wil Rahab en Babel vermeld …
1 ‘n Gebed van Dawid. HERE, neig u oor, verhoor my, want ek is ellendig en behoeftig. 2 Bewaar my siel, want ‘n gunsgenoot is ek; U, my God, verlos u kneg wat op U vertrou. 3 Wees my genadig, o Here, want ek roep U aan die hele dag …
1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. ‘n Psalm. 2 U het, o HERE, ‘n welbehae gehad in u land; die lot van Jakob het U verander. 3 U het die ongeregtigheid van u volk weggeneem, al hulle sonde bedek. Sela. 4 U het al u grimmigheid teruggetrek, …
1 Vir die musiekleier; op die Gittiet. Van die kinders van Korag. ‘n Psalm. 2 Hoe lieflik is u woninge, o HERE van die leërskare! 3 My siel verlang, ja, smag na die voorhowe van die HERE; my hart en my vlees jubel uit tot die lewende God. 4 Selfs …
1 ‘n Lied. ‘n Psalm van Asaf. 2 o God, hou U nie stil nie, swyg nie en rus nie, o God! 3 Want kyk, u vyande maak rumoer, en u haters steek die hoof op. 4 Teen u volk smee hulle listig ‘n plan en hou onder mekaar raad …
1 ‘n Psalm van Asaf. God staan in die vergadering van die gode; Hy hou gerig te midde van die gode. 2 Hoe lank sal julle onregverdig oordeel en partydig wees vir die goddelose mense? Sela. 3 Doen reg aan die swakke en die wees; gee aan die ellendige en …